Paralimpiese Winterspele 1994

VIe Paralimpiese Winterspele
Paralimpiesespele van 1994

Gehou in Lillehammer, Noorweë
Deelnemende lande 31
Deelnemende atlete 469 (379 mans, 90 vroue)
Items 133 in 5 sporte
Openingseremonie 10 Maart 1994
Sluitingseremonie 19 Maart 1994
Amptelik geopen deur Koningin Sonja
Atlete-eed Cato Zahl Pedersen
Beampte-eed
Olimpiese vlam Helge Bjørnstad
Vorige Spele 1992: Tignes (Frankryk)
Volgende Spele 1998: Nagano (Japan)

Die Paralimpiese Winterspele 1994 (Noors: Paralympiske vinterleker 1994) is tussen 10 en 19 Maart 1994 in Lillehammer, Noorweë, aangebied. Tydens die geleentheid het 469 atlete uit 31 nasies aan 133 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1] Dit was die sesde Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en die eerste, wat nie in dieselfde jaar van die Paralimpiese Somerspele gehou is nie.

Die Olimpiese Winterspele 1994 is tussen 12 en 27 Februarie in Lillehammer gehou.

Sporte

wysig

5 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

wysig

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Aantal medaljes

wysig
 
Kaart van deelnemende nasies in 1994:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers   Goud   Silwer   Brons Totaal
1   Noorweë (NOR) 43 29 22 13 64
2   Duitsland (GER) 43 25 21 18 64
3   Verenigde State (USA) 30 24 12 7 43
4   Frankryk (FRA) 26 14 6 11 31
5   Rusland (RUS) 27 10 12 8 30
6   Oostenryk (AUT) 38 7 16 12 35
7   Finland (FIN) 18 7 6 11 24
8   Swede (SWE) 27 3 3 2 8
9   Australië (AUS) 6 3 2 4 9
10   Nieu-Seeland (NZL) 3 0 3 6
11   Switserland (SUI) 19 2 9 5 16
12   Pole (POL) 15 2 3 5 10
13   Spanje (ESP) 1 6 3 10
14   Kanada (CAN) 34 1 2 5 8
15   Nederland (NED) 6 1 0 3 4
16   Denemarke (DEN) 3 1 0 2 3
17   Italië (ITA) 24 0 7 6 13
18   Japan (JPN) 26 0 3 3 6
19   Slowakye (SVK) 11 0 3 2 5
20   Kasakstan (KAZ) 2 0 1 0 1
21   Verenigde Koninkryk (GBR) 23 0 0 5 5
22   België (BEL) 2 0 0 1 1
  Tsjeggië (CZE) 6 0 0 1 1
  Estland (EST) 13 0 0 1 1
  Liechtenstein (LIE) 1 0 0 1 1
Totaal (31 NPKs) 469 133 134 132 399

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. (en) "IPC Historical Results Archive". Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2018. Besoek op 23 Januarie 2018.

Eksterne skakels

wysig


Paralimpiese Spele  

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026Franse Alpe 2030Salt Lake City 2034
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee