Paralimpiese Winterspele 2034
Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind. Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak. |
XVIe Paralimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
|
Die Paralimpiese Winterspele 2034 (Engels: 2034 Winter Paralympics) sal na verwagting tussen 10 en 19 Maart 2034 in Salt Lake City, Verenigde State, aangebied word.[1] Dit sal die 16de Paralimpiese Winterspele wees wat aangebied word en ná die Paralimpiese Winterspele van 2002 tweede Paralimpiese Winterspele in Salt Lake City.
Die Olimpiese Winterspele 2034 sal tussen 10 en 26 Februarie (in die maand net voor die Paralimpiese Winterspele) ook in Salt Lake City gehou word.
Toewysing
wysigAs deel van 'n formele ooreenkoms tussen die Internasionale Paralimpiese Komitee en die Internasionale Olimpiese Komitee uit 2001 is die wenner van die bod vir die Olimpiese Winterspele 2034 ook die gasheer vir die Paralimpiese Winterspele 2034.[2] Salt Lake City is op 24 Julie 2024 in Parys deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2034.
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2034 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Stad | Land | Stemme | ||||
Franse Alpe en Nice | Frankryk | Verkies as 2030-gasheer | ||||
Salt Lake City | Verenigde State | Verkies as 2034-gasheer |
Sien ook
wysig- Paralimpiese Somerspele 1984 in New York en Stoke Mandeville (VK)
- Paralimpiese Somerspele 1996 in Atlanta
- Paralimpiese Somerspele 2028 in Los Angeles
- Paralimpiese Winterspele 2002 in Salt Lake City
Verwysings
wysig- ↑ (en) Jeré Longman, Tariq Panja, Michael S. Schmidt (24 Julie 2024). "Salt Lake Awarded 2034 Olympics Under I.O.C. Pressure Over Doping Inquiries". The New York Times. Besoek op 26 Julie 2024.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - ↑ (en) Nick Hope (21 Mei 2012). "Paralympics 2012: London to host 'first truly global Games'". BBC. Besoek op 26 Julie 2024.