Paralimpiese Somerspele 1996
Xe Paralimpiese Somerspele | ||||||||||||||||||||||||
|
Die Paralimpiese Somerspele 1996 (Engels: 1996 Summer Paralympics) is tussen 16 en 25 Augustus 1996 in Atlanta, Verenigde State, aangebied. Tydens die geleentheid het 3 255 atlete uit 104 nasies aan 519 items in 19 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1] Dit was die tiende Paralimpiese Somerspele wat aangebied is.
Die Suid-Afrikaanse span verwys na hulself as die amakrokokroko en eindig vyftiende met 28 medaljes (tien goud, agt silwer en tien brons). Die span verbeter ook ses wêreldrekords en een Paralimpiese rekord.
Die Olimpiese Somerspele 1996 is tussen 19 Julie en 4 Augustus in Atlanta gehou.
Sporte
wysig19 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.
- 7-per-kant sokker (1)
- Atletiek (210)
- Bankdruk (10)
- Boccia (5)
- Boogskiet (8)
- Doelbal (2)
- Fietsry (23)
- Judo (7)
- Rolbal (8)
- Rolstoelbasketbal (2)
- Rolstoelrugby (1)
- Rolstoelskerm (15)
- Rolstoeltennis (4)
- Ruitersport (9)
- Seil (1)
- Sitvlugbal (2)
- Skyfskiet (15)
- Swem (168)
- Tafeltennis (28)
Deelnemende nasies
wysigHier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:
- Afghanistan (2)
- Algerië (9)
- Angola (2)
- Argentinië (56)
- Armenië (5)
- Australië (166)
- Azerbeidjan (2)
- Bahrein (6)
- België (38)
- Bermuda (2)
- Bosnië en Herzegowina (2)
- Brasilië (60)
- Bulgarye (6)
- Burkina Faso (3)
- Chili (2)
- Chinees Taipei (14)
- Colombia (2)
- Denemarke (45)
- Dominikaanse Republiek (2)
- Duitsland (231)
- Ecuador (2)
- Egipte (31)
- Estland (10)
- Faroëreilande (1)
- Fidji (2)
- Finland (65)
- Frankryk (148)
- Griekeland (16)
- Honduras (2)
- Hongarye (42)
- Hongkong (25)
- Ierland (63)
- Indië (9)
- Indonesië (1)
- Irak (12)
- Iran (30)
- Israel (40)
- Italië (79)
- Ivoorkus (2)
- Jamaika (3)
- Japan (81)
- Joego-Slawië (10)
- Jordanië (5)
- Kanada (133)
- Kasakstan (13)
- Katar (1)
- Kenia (17)
- Kirgisië (2)
- Koeweit (17)
- Kroasië (5)
- Kuba (10)
- Letland (5)
- Libië (4)
- Litaue
- Luxemburg (1)
- Macau (1)
- Maleisië (6)
- Marokko (4)
- Masedonië (1)
- Mauritius (2)
- Meksiko (38)
- Moldowa (5)
- Nederland (108)
- Nieu-Seeland (30)
- Nigerië (8)
- Noorweë (42)
- Oekraïne (30)
- Oman (3)
- Oostenryk (49)
- Pakistan
- Panama (1)
- Peru (3)
- Pole (61)
- Portugal (35)
- Puerto Rico (5)
- Roemenië (1)
- Rusland (70)
- Saoedi-Arabië (2)
- Sierra Leone (1)
- Singapoer (3)
- Siprus (4)
- Sirië (2)
- Slowakye (28)
- Slowenië (14)
- Spanje (196)
- Sri Lanka (1)
- Suid-Afrika (40)
- Suid-Korea (65)
- Swede (111)
- Switserland (45)
- Thailand (7)
- Tsjeggië (43)
- Tunisië (3)
- Uganda (1)
- Uruguay (1)
- Venezuela (4)
- Verenigde Arabiese Emirate (5)
- Verenigde Koninkryk (248)
- Verenigde State
- Volksrepubliek China (37)
- Belarus (15)
- Ysland (10)
- Zambië (1)
- Zimbabwe (2)
Aantal medaljes
wysigHier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Verenigde State (USA) | – | 46 | 46 | 65 | 157 |
2 | Australië (AUS) | 166 | 42 | 37 | 27 | 106 |
3 | Duitsland (GER) | 231 | 40 | 58 | 51 | 149 |
4 | Verenigde Koninkryk (GBR) | 248 | 39 | 42 | 41 | 122 |
5 | Spanje (ESP) | 196 | 39 | 31 | 36 | 106 |
6 | Frankryk (FRA) | 148 | 35 | 29 | 31 | 95 |
7 | Kanada (CAN) | 133 | 24 | 21 | 24 | 69 |
8 | Nederland (NED) | 108 | 17 | 11 | 17 | 45 |
9 | Volksrepubliek China (CHN) | 37 | 16 | 13 | 10 | 39 |
10 | Japan (JPN) | 81 | 14 | 10 | 13 | 37 |
11 | Pole (POL) | 61 | 13 | 14 | 8 | 35 |
12 | Suid-Korea (KOR) | 65 | 13 | 2 | 15 | 30 |
13 | Swede (SWE) | 111 | 12 | 14 | 11 | 37 |
14 | Italië (ITA) | 79 | 11 | 20 | 14 | 45 |
15 | Suid-Afrika (RSA) | 40 | 10 | 8 | 10 | 28 |
16 | Rusland (RUS) | 70 | 9 | 7 | 11 | 27 |
17 | Noorweë (NOR) | 42 | 9 | 7 | 4 | 20 |
18 | Switserland (SUI) | 45 | 9 | 6 | 6 | 21 |
19 | Nieu-Seeland (NZL) | 30 | 9 | 6 | 3 | 18 |
20 | Iran (IRI) | 30 | 9 | 5 | 3 | 17 |
21 | Egipte (EGY) | 31 | 8 | 11 | 11 | 30 |
22 | België (BEL) | 38 | 8 | 10 | 7 | 25 |
23 | Kuba (CUB) | 10 | 8 | 3 | 0 | 11 |
24 | Denemarke (DEN) | 45 | 7 | 17 | 17 | 41 |
25 | Oostenryk (AUT) | 49 | 6 | 6 | 10 | 22 |
26 | Portugal (POR) | 35 | 6 | 4 | 4 | 14 |
27 | Hongkong (HKG) | 25 | 5 | 5 | 5 | 15 |
28 | Ysland (ISL) | 10 | 5 | 4 | 5 | 14 |
29 | Hongarye (HUN) | 42 | 5 | 2 | 3 | 10 |
30 | Finland (FIN) | 65 | 4 | 5 | 4 | 13 |
31 | Meksiko (MEX) | 38 | 3 | 5 | 4 | 12 |
32 | Estland (EST) | 10 | 3 | 4 | 2 | 9 |
33 | Belarus (BLR) | 15 | 3 | 3 | 7 | 13 |
34 | Litaue (LTU) | – | 3 | 2 | 6 | 11 |
35 | Nigerië (NGR) | 8 | 3 | 2 | 3 | 8 |
36 | Tsjeggië (CZE) | 43 | 2 | 7 | 1 | 10 |
37 | Brasilië (BRA) | 60 | 2 | 6 | 13 | 21 |
38 | Argentinië (ARG) | 56 | 2 | 5 | 2 | 9 |
39 | Slowakye (SVK) | 28 | 2 | 4 | 5 | 11 |
40 | Algerië (ALG) | 9 | 2 | 2 | 3 | 7 |
41 | Joego-Slawië (YUG) | 10 | 2 | 2 | 0 | 4 |
42 | Ivoorkus (CIV) | 2 | 2 | 0 | 0 | 2 |
Panama (PAN) | 1 | 2 | 0 | 0 | 2 | |
44 | Oekraïne (UKR) | 30 | 1 | 4 | 2 | 7 |
45 | Ierland (IRL) | 63 | 1 | 3 | 6 | 10 |
46 | Griekeland (GRE) | 16 | 1 | 1 | 3 | 5 |
47 | Koeweit (KUW) | 17 | 1 | 1 | 1 | 3 |
48 | Kenia (KEN) | 17 | 1 | 1 | 0 | 2 |
49 | Chinees Taipei (TPE) | 14 | 1 | 0 | 2 | 3 |
50 | Dominikaanse Republiek (DOM) | 2 | 1 | 0 | 0 | 1 |
Peru (PER) | 3 | 1 | 0 | 0 | 1 | |
52 | Israel (ISR) | 40 | 0 | 4 | 5 | 9 |
53 | Slowenië (SLO) | 14 | 0 | 2 | 3 | 5 |
54 | Tunisië (TUN) | 3 | 0 | 2 | 0 | 2 |
55 | Bulgarye (BUL) | 6 | 0 | 1 | 1 | 2 |
56 | Jordanië (JOR) | 5 | 0 | 1 | 0 | 1 |
57 | Moldowa (MDA) | 5 | 0 | 0 | 2 | 2 |
Thailand (THA) | 7 | 0 | 0 | 2 | 2 | |
59 | Jamaika (JAM) | 3 | 0 | 0 | 1 | 1 |
Uruguay (URU) | 1 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Totaal (60 NPKs) | – | 517 | 516 | 541 | 1574 |
Galery
wysigSien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) "IPC Historical Results Archive". Internasionale Paralimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Maart 2018. Besoek op 22 Januarie 2018.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Paralimpiese Somerspele 1996.
- (en) Atlanta 1996 Paralympic.org. Internasionale Paralimpiese Komitee.