Maak hoofkeuseskerm oop
XIXe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 2002

Gehou in Salt Lake City, Verenigde State
Deelnemende lande 78
Deelnemende atlete 2 399 (1 513 mans, 886 vroue)[1]
Items 78 in 7 sporte
Openingseremonie 8 Februarie 2002
Sluitingseremonie 24 Februarie 2002
Amptelik geopen deur President George W. Bush
Atlete-eed Jim Shea (skeleton)
Beampte-eed Allen Church (alpeski)
Olimpiese vlam Amerikaanse yshokkiespan van 1980
Vorige Spele 1998: Nagano (Japan)
Volgende Spele 2006: Turyn (Italië)

Die Olimpiese Winterspele 2002 (Engels: 2002 Winter Olympics), amptelik bekend as die XIXde Olimpiese Winterspele, is tussen 8 en 24 Februarie 2002 in Salt Lake City, Verenigde State, aangebied. Ander kandidaatstede was: Quebecstad (Kanada), Sion (Switserland) en Östersund (Swede).

Die Amerikaanse yshokkiespan van 1980 steek die Olimpiese vlam tydens die openingseremonie aan

Dit was die vierde Winterspele en agste Olimpiese Spele wat in die Verenigde State beslis is. Utah het met hierdie die vyfde Amerikaanse deelstaat geword, wat Olimpiese spele aangebied het. Die spele was veral deur die Aanvalle op 11 September 2001 vyf maande gelede oorskadu, maar word oorwegend as 'n groot sukses beskou.

Die Paralimpiese Winterspele 2002 is tussen 7 en 16 Maart in Salt Lake City gehou.

Inhoud

ToewysingWysig

 
Mitt Romney, hoof van Salt Lake City se bod-komitee
 
Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2002

Salt Lake City is op 16 Junie 1995 in Boedapest deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2002. Ander kandidate was: Östersund, Sion en Quebecstad.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2002[2]
Stad Land Rondte 1
Salt Lake City   Verenigde State 54
Östersund   Swede 14
Sion   Switserland 14
Quebecstad   Kanada 7

SporteWysig

7 Olimpiese sporte in 15 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

KalenderWysig

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  UG  Uitstallingsgala  SS  Sluitingseremonie
Februarie 8
Vr
9
Sa
10
So
11
Ma
12
Di
13
Wo
14
Do
15
Vr
16
Sa
17
So
18
Ma
19
Di
20
Wo
21
Do
22
Vr
23
Sa
24
So
Wedstryde
  Seremonies OS SS
  Alpeski 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 10
  Bobslee 1 1 1 3
  Heg-en-steg-ski 2 2 1 1 1 2 1 1 1 12
  Kortbaanskaats 1 2 2 3 8
  Kunsskaats 1 1 1 1 UG 4
  Langbaanskaats 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 10
  Noorse kombinasie 1 1 1 3
  Rodel 1 1 1 3
  Skansspring 1 1 1 3
  Skeleton 2 2
  Sneeuplankry 1 1 2 4
  Tweekamp 2 2 2 1 1 8
  Vryski 1 1 1 1 4
  Ysbal 1 1 2
  Yshokkie 1 1 2
Totaal 0 4 5 6 4 6 4 5 6 4 4 5 7 5 4 7 2 78
Kumulatief 0 4 9 15 19 25 29 34 40 44 48 53 60 65 69 76 78
Februarie 8
Vr
9
Sa
10
So
11
Ma
12
Di
13
Wo
14
Do
15
Vr
16
Sa
17
So
18
Ma
19
Di
20
Wo
21
Do
22
Vr
23
Sa
24
So
Wedstryde

Deelnemende nasiesWysig

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelnameWysig

Suid-Afrika het aan hierdie Winterspele deelgeneem, maar kon geen medaljes verower nie.

Getal medaljesWysig

 
Kaart van deelnemende nasies in 2002
 
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Rooi vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 2002 deelgeneem het nie.

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers   Goud   Silwer   Brons Totaal
1   Noorweë (NOR) 77 13 5 7 25
2   Duitsland (GER) 157 12 16 8 36
3   Verenigde State (USA) 202 10 13 11 34
4   Kanada (CAN) 150 7 3 7 17
5   Rusland (RUS) 151 5 4 4 13
6   Frankryk (FRA) 114 4 5 2 11
7   Italië (ITA) 112 4 4 5 13
8   Finland (FIN) 98 4 2 1 7
9   Nederland (NED) 27 3 5 0 8
10   Oostenryk (AUT) 90 3 4 10 17

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. (en) The Olympic Winter Games Factsheet”. Internasionale Olimpiese Komitee. URL besoek op 21 Januarie 2018.
  2. (en) Past Olympic Host City Election Results”. GamesBids. URL besoek op 21 Januarie 2018.

Verdere leesstofWysig

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9. 

Eksterne skakelsWysig


Olimpiese Spele  

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.