Olimpiese Winterspele 1964
IXe Olimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
|
Die Olimpiese Winterspele 1964 (Duits: Olympische Winterspiele 1964), amptelik bekend as die IXde Olimpiese Winterspele, is tussen 29 Januarie en 9 Februarie 1964 in Innsbruck, Oostenryk, aangebied. Die ander kandidaatstede was Calgary in Kanada en Lahti in Finland. Die Olimpiese Somerspele 1964 is in Tokio, Japan, aangebied.
Die Spele is bedreig deur 'n gebrek aan sneeu. Die Oostenrykse leër is ingespan om blokke sneeu en ys van hoër in die berge na benede te bring om die bane mee voor te berei.
Toewysing
wysigInnsbruck is op 26 Mei 1959 in München deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1964. Ander kandidate was: Calgary en Lahti.
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1964[2] | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Stad | Land | Rondte 1 | ||||
Innsbruck | Oostenryk | 49 | ||||
Calgary | Kanada | 9 | ||||
Lahti | Finland | 0 |
Sporte
wysig6 Olimpiese sporte in 10 dissiplines is tydens die Spele beoefen.
- Bobslee (2)
- Nordiese ski
- Alpeski (6)
- Heg-en-steg-ski (7)
- Noorse kombinasie (1)
- Skansspring (2)
- Rodel (3)
- Skaats
- Kunsskaats (3)
- Langbaanskaats (8)
- Tweekamp (1)
- Yshokkie (1)
Deelnemende nasies
wysigHier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
- Argentinië (12)
- Australië (6)
- België (8)
- Bulgarye (7)
- Chili (5)
- Denemarke (2)
- Duitsland (96)
- Finland (52)
- Frankryk (24)
- Griekeland (3)
- Hongarye (28)
- Indië (1)
- Iran (4)
- Italië (61)
- Japan (47)
- Joego-Slawië (31)
- Kanada (55)
- Libanon (4)
- Liechtenstein (6)
- Mongolië (13)
- Nederland (6)
- Noord-Korea (13)
- Noorweë (58)
- Oostenryk (83)
- Pole (51)
- Roemenië (27)
- Sowjetunie (69)
- Spanje (6)
- Suid-Korea (7)
- Swede (57)
- Switserland (72)
- Tsjeggo-Slowakye (46)
- Turkye (5)
- Verenigde Koninkryk (36)
- Verenigde State (89)
- Ysland (5)
Getal medaljes
wysigHier is die top 14 lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Sowjetunie (URS) | 69 | 11 | 8 | 6 | 25 |
2 | Oostenryk (AUT) | 83 | 4 | 5 | 3 | 12 |
3 | Noorweë (NOR) | 58 | 3 | 6 | 6 | 15 |
4 | Finland (FIN) | 52 | 3 | 4 | 3 | 10 |
5 | Frankryk (FRA) | 24 | 3 | 4 | 0 | 7 |
6 | Duitsland (GER) | 96 | 3 | 3 | 3 | 9 |
7 | Swede (SWE) | 57 | 3 | 3 | 1 | 7 |
8 | Verenigde State (USA) | 89 | 1 | 2 | 4 | 7 |
9 | Kanada (CAN) | 55 | 1 | 1 | 1 | 3 |
10 | Nederland (NED) | 6 | 1 | 1 | 0 | 2 |
11 | Verenigde Koninkryk (GBR) | 36 | 1 | 0 | 0 | 1 |
12 | Italië (ITA) | 61 | 0 | 1 | 3 | 4 |
13 | Noord-Korea (PRK) | 13 | 0 | 1 | 0 | 1 |
14 | Tsjeggo-Slowakye (TCH) | 46 | 0 | 0 | 1 | 1 |
Total (14 NOKs) | 745 | 34 | 39 | 31 | 104 |
Sien ook
wysig- Olimpiese Winterspele 1976 in Innsbruck
Verwysings
wysig- ↑ (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 20 Januarie 2018.
- ↑ (en) "Past Olympic Host City Election Results". GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 20 Januarie 2018.
Verdere leesstof
wysig- (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
- (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
- (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition.
{{cite book}}
:|work=
ignored (hulp)
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Olimpiese Winterspele 1964. |
- (en) Innsbruck 1964 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
- (en) Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
Olimpiese Spele | |||
---|---|---|---|
Olimpiese Somerspele: 1896 • 1900 • 1904 • 1906* • 1908 • 1912 • Olimpiese Winterspele: 1924 • 1928 • 1932 • 1936 • |