Ryk Neethling
Ryk Neethling OIS (Bloemfontein, 17 November 1977) is 'n Suid-Afrikaanse swemmer. Hy het tydens die Olimpiese Somerspele 2004 in Athene saam met Roland Schoeman, Lyndon Ferns en Darian Townsend die goue medalje in die 4x100 meter vryslagaflos verower.
Medaljes gewen | ||
---|---|---|
Swem – mans | ||
Deelnemer vir Suid-Afrika | ||
Olimpiese Spele | ||
Goud | 2004, Athene | 4x100 m-vryslag |
Swemwêreldkampioenskap | ||
Brons | 2005, Montreal | 100 m-vryslag |
Brons | 2005, Montreal | 200 m-vryslag |
Wêreldbeker-reeks vir kort baddens | ||
Goud | 2006, Shanghai | 100 m-vryslag |
Silwer | 2006, Shanghai | 200 m-vryslag |
Silwer | 2006, Shanghai | 100 m-wisselslag |
Statebondspele | ||
Goud | 2006, Melbourne | 4 x 100 m-vryslag |
Silwer | 1998, Kuala Lumpur | 1 500 m-vryslag |
Silwer | 2002, Manchester | 4 x 100 m-vryslag |
Silwer | 2006, Melbourne | 100 m-vryslag |
Brons | 2002, Manchester | 100 m-vryslag |
Pan-Pasifiese Spele | ||
Silwer | 1999, Sydney | 1 500 m-vryslag |
Brons | 1999, Sydney | 200 m-vryslag |
Brons | 1999, Sydney | 400 m-vryslag |
Eksterne skakels
wysig- Ryk Neetling se persoonlike webwerf Geargiveer 27 Junie 2005 op Wayback Machine