Orde van Ikhamanga
Orde van Ikhamanga
Datum van stigting of ontstaan | 30 November 2003 |
---|---|
Inheemse etiket | Order of Ikhamanga |
Land | Suid-Afrika |
Conferred by | President van Suid-Afrika |
Volgende hoër rang | Order of Luthuli |
Volgende laer rang | Order of Mendi for Bravery |
Stingtingsplek | Pretoria |
Die Orde van Ikhamanga is 'n Suid-Afrikaanse eerbetoning. Dit is op 30 November 2003 ingestel en word deur die President van Suid-Afrika toegeken aan presteerders in kuns, kultuur, literatuur, musiek, joernalistiek en sport (wat aanvanklik deur Orde van die Kremetart vereer is). Die orde bestaan uit drie klasse:
- Goud (OIG), vir buitengewone prestasie,
- Silwer (OIS), vir 'n uitstekende prestasie,
- Brons (OIB) vir uitstaande prestasie.
"Ikhamanga" is die Xhosa-naam vir die strelitziablom.
Ontvangers
wysigGoud
wysig- Amandla Cultural Ensemble, musiek- en teatergroep
- Julian Bahula, jazzmusikant
- Natalie du Toit, swemmer
- Elisabeth Eybers, digteres
- Dumile Feni, beeldhouer (postuum)
- 2010 Football World Cup Bid Committee, sokkeradministrasie
- Jonas Gwangwa, jazzmusikant
- Bessie Head, skrywer (postuum)
- Danny Jordaan, sokkeradministrateur
- Archibald Campbell Mzolisa Jordan, literatuurhistorikus (postuum)
- Princess Constance Magogo Sibilile Mantithi Ngangezinye Ka Dinizulu, musikant en komponis (postuum)
- Irvin Khoza, sokkeradministrateur
- Alex La Guma, skrywer (postuum)
- Miriam Makeba, sangeres (postuum)
- Hugh Masekela, jazzmusikant
- Joseph Mokoena, wiskundige (postuum)
- Steve Mokone, sokkerspeler
- Molefi Nathanael Oliphant, sokkeradministrateur
- Alan Paton, skrywer (postuum)
- George Pemba, beeldende kunste (postuum)
- Gary Player, gholfspeler
- Lewis Pugh, swemmer
- Olive Schreiner, skrywer (postuum)
- Gerard Sekoto, beeldhouer (postuum)
- Cecil Skotnes, beeldhouer
- Tiyo Soga, komponis (postuum)
- Richard Thema, politikus (postuum)
- N.P. van Wyk Louw, digter (postuum)
Silwer
wysig- Jacques Kallis, krieketspeler
- Hashim Amla, krieketspeler
- Peter Henry Abrahams, skrywer
- Gladys Faith Agulhas, kunstenaar
- Sathima Bea Benjamin, sangeres
- Willie Bester, beeldhouer
- Basil Bikitsha, joernalis (postuum)
- The Blue Notes, jazzorkes
- André P. Brink, skrywer
- Yvonne Bryceland, aktrise (postuum)
- Kitch Christie, rugbyspeler en -afrigter (postuum)
- Peter Edward Clarke, beeldhouer en skrywer
- Johnny Clegg, musikant
- Hestrie Cloete, hoogspringatleet
- Johannes Jacobus Degenaar, filosoof
- Darius Mfana Dhlomo, sokkerspeler en bokser
- Basil D’Oliveira, krieketspeler
- Morné du Plessis, rugbyspeler
- Athol Fugard, skrywer en dramaturg
- Vera Gow Adams, sangeres
- Ken Gampu, akteur (postuum)
- Ronnie Govender, dramaturg
- Bryan Habana, rugbyspeler
- Ilse Hayes, atleet
- Penny Heyns, swemmer
- Hassan Howa, sportadministrateur (postuum)
- Alfred Hutchinson, skrywer (postuum)
- Abdullah Ibrahim, jazzmusikant
- Ingrid Jonker, digter (postuum)
- Elsa Joubert, skrywer
- Barbara Jurgens, skilder
- Thamgana Kamyadana, koormusikant
- John Kani, akteur en dramaturg
- William Kentridge, beeldhouer
- Keorapetse Kgositsile, digter
- Grant Khomo, rugbyspeler (postuum)
- Irvin Khoza, sokkeradministrateur
- Alf Khumalo, fotograaf
- Sibongile Khumalo, sangeres
- Thandi Klaasen, Jazzsangeres
- Abigail Kubeka, Jazzsangeres
- Ladysmith Black Mambazo, musiekgroep
- Mandla Langa, skrywer
- Stephanus Lombaard, naelloopatleet
- Rashid Lombard, jazzfotograaf
- Chad le Clos, swemmer
- Lindiwe Mabuza, kultuuraktivis
- Esther Mahlangu, beeldhouer
- Winnie Mahlangu, radio-aanbieder
- Vusi Mahlasela, jazzmusikant
- Eric Majola, krieketspeler (postuum)
- Makana Football Association, sokkerorganisasie
- Elijah Makhathini, bokser
- The Manhattan Brothers, musiekgroep
- Mannie Manim, stelontwerper
- Sydney Maree, naelloopatleet
- Dorothy Masuka, sangeres
- James Matthews, digter
- Letta Mbulu, sangeres
- Zakes Mda, skrywer en dramaturg
- Ramakgobotla John Mekoa, jazzbestuurder
- Sophie Thoko Mgcina, aktrise en musikant
- Gladys Mgudlandlu, skilder (postuum)
- Busisiwe Victoria Mhlongo, musikant
- Peki Emelia „Nothembi“ Mkhwebane, musikant
- Zolani Mkiva, digter
- Zakes Zulu Mokae, akteur
- Percy Montgomery, rugbyspeler
- Lionel Morrison, joernalis
- Kaizer Motaung, sokkerspeler en -bestuurder
- Theo Mthembu, bokser
- George Mxadana, koormusikant
- Mbulelo Vizikhungo Mzamane, skrywer (postuum)
- Muthal Naidoo, skrywer
- Nat Nakasa, skrywer en joernalis (postuum)
- Allina Ndebele, handwewer
- Ryk Neethling, swemmer
- Lionel Ngakane, rolprentvervaardiger en akteur (postuum)
- Lauretta Ngcobo, skrywer
- Marlene van Niekerk, skrywer
- Lewis Nkosi, skrywer
- Makhaya Ntini, krieketspeler
- Victor Ntoni, jazzmusikant (postuum)
- Winston Ntshona, akteur
- Patrick Ntsoelengoe, sokkerspeler
- Jacob Ntuli, bokser
- Henry Nxumalo, joernalis (postuum)
- Ray Phiri, musikant
- Schalk Pienaar, joernalis (postuum)
- Shaun Pollock, krieketspeler
- Sandra Prinsloo, aktrise
- Percy Qoboza, joernalis
- Jan Rabie, skrywer (postuum)
- Lucas Radebe, sokkerspeler
- Henry Segome Ramaila, skrywer
- Sam Ramsamy, sportadministrateur
- Dolly Rathebe, sangeres (postuum)
- Eddie Roux, skrywer (politiek)
- Mongane Wally Serote, skrywer
- Caiphus Semenya, sanger
- Sewsunker Sewgolum, gholfspeler (postuum)
- Roland Schoeman, swemmer
- Mmapula Mmakgoba Helen Sebidi, beeldhouer
- George Singh, sokkeradministrateur (postuum)
- Lucas Sithole, beeldhouer
- Zanele Situ, atleet
- Jomo Sono, sokkerspeler en -afrigter
- Stanley Sono, sokkerspeler en bokser
- Can Themba, skrywer (postuum)
- Joseph Thloeloe, joernalis en skrywer
- Josiah Thugwane, middelafstandatleet
- Miriam Tlali, skrywer
- Jake Tuli, bokser (postuum)
- Cameron van der Burgh, swemmer
- Fanie van der Merwe, paralimpiese atleet
- Ernst van Dyk, rolstoelnaelrenner
- Cheeky Watson, rugbyspeler en -administrateur
- Pretty Yende, operasangeres
Brons
wysig- Goolam Abed, rugby- en krieketspeler
- Christian Ashley-Botha, koorsanger
- Gerrie Coetzee, bokser
- Themba Patrick Magaisa, skrywer
- Sindiwe Magona, skrywer
- Nontsomi Mildred Mangxolo, musikant
- Matlhaela Michael Masote, orkesleier
- Nobesuthu Gertrude Mbadu, musikant
- Teboho Mokgalagadi, atleet
- Khotso Mokoena, atleet
- Mbulaeni Mulandzi, atleet (postuum)
- Thokozani Nene, bevorderaar van Zoeloe (postuum)
- Mahlathini Simon Nkabinde, musikant (postuum)
- Oscar Pistorius, naelloopatleet
- Caster Semenya, naelloopatleet
- Laurika Rauch, solosanger
- Victor Ralushai, historikus
- Gladys Thomas, skrywer
- Hilda Tloubatla, musikant
- Sibusiso Emmanuel Vilane, ekspedisieleier
- Marjorie Wallace, beeldhouer (postuum)
- Herbert Charles Woodhouse, deskundige van rotskuns
- Jeanne Zaidel-Rudolph, komponis
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Orde van Ikhamanga.