Belgiese gemeenskappe
België is 'n federale staat wat verder verdeel kan word in gemeenskappe en geweste.
Daar is drie gemeenskappe:
- die Vlaamse Gemeenskap (Vlaamse Gemeenschap)
- die Franse Gemeenskap [van België] (Communauté française de Belgique)
- die Duitstalige Gemeenskap [van België] (Communauté germanophone de Belgique / Deutschsprachige Gemeinschaft Belgiens)
Amptelike naamgewing:
- Nederlands = Gemeenschap
- Frans = Communauté
- Duits = Gemeinschaft
Sien ook
wysig