Berlyn, Oos-Kaap
Berlyn (Eng. Berlin) is 'n nedersetting 20 km oos van Qonce (voorheen King William's Town) in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika geleë. Dit word deur die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit beheer en word bewoon deur ongeveer 3 000 inwoners.
Berlyn | |
---|---|
Koördinate: 32°52′26″S 27°35′17″O / 32.87389°S 27.58806°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Buffalo City |
Stigting | 1857 |
Oppervlak | |
• Totaal | 38,22 km2 (14,76 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 048 |
• Digtheid | 80/km2 (200/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 4.9% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.7% |
• Swart mense | 94.1% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 91.2% |
• Engels | 4.5% |
• Afrikaans | 1.9% |
• Ander | 2.4% |
Poskode (strate) | 5660 |
Poskode (posbusse) | 5660 |
Skakelkode | 043 |
Dit is in 1857 deur Duitse setlaars gestig en genoem na die Duitse hoofstad Berlyn.[2]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Berlyn". Sensus 2011.
- ↑ "Dictionary of Southern African Place Names". Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing. p. 75.