Bespreking:Agathis (diergenus)
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Oesjaar
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Agathis (diergenus)-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Agathis (diergenus)
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Daar is twee genera wat so heet: 'n boom en 'n skildwesp. Die byvoeging van "(genus)" help nie om hierdie dubbeldsinnigheid op te hef nie.Jcwf (kontak) 16:18, 14 Julie 2018 (UTC)
- Uitgevoer K175 (bespreking | bydraes) 16:42, 14 Julie 2018 (UTC)
- Moet hierdie nie eerder insek genus heet nie? Groete! Oesjaar (kontak) 11:44, 15 Julie 2018 (UTC)
- Ek dink nie dit maak saak nie, want insekte val onder diere, maar as dit minder dubbelsinnig is dan kan ons dit skuif. Wat stel jy voor, Agathis (insek) of Agathis (insekgenus)? K175 (bespreking | bydraes) 13:19, 15 Julie 2018 (UTC)
- Moet hierdie nie eerder insek genus heet nie? Groete! Oesjaar (kontak) 11:44, 15 Julie 2018 (UTC)
- Agathis (insekgenus). Groete! Oesjaar (kontak) 13:26, 15 Julie 2018 (UTC)