Bespreking:Atoommassa
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Martinvl
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Atoommassa-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Atoommassa
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Is hierdie sin reg: Die heelgetal word die atoomgetal genoem en is die som van die aantal protone en die aantal neutrone in die atoomkern. Winston (kontak) 18:32, 30 Maart 2018 (UTC)
- En is die woord "fisie" reg? Winston (kontak) 18:36, 30 Maart 2018 (UTC)
- Ek het so bietjie meer oor die atoomgetal geskryf. Ook, het ek die woord "fisie" met die woord "splyting" verplaas. Martinvl (kontak) 15:48, 31 Maart 2018 (UTC)