Bespreking:Barrie Hough
Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur Morne in onderwerp Foto
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Barrie Hough-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Barrie Hough
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Foto
wysigIs die foto "eie werk" soos per die lisensie of Tafelberg s'n? Morne (kontak) 14:04, 25 Februarie 2016 (UTC)
- Hi Morne. Ek sal uitvind by die skrywer watter reg het ons op die foto; dan sal ek laat weet. Groete. MilanBye (kontak) 12:28, 26 Februarie 2016 (UTC)
- Dankie! En ook vir jou bydraes. Morne (kontak) 15:11, 26 Februarie 2016 (UTC)
- Hi Morne. Dit is 'n plesier. Ek het uitgevind by die skrywer. Ek dink ons sal hierdie foto moet verwyder. Daar is wel 'n paar foto's wat by NALN gekry is, want ons mag gebruik. Ek sal later deur die nuwe artikels gaan van die Suid-Afrikaanse skrywers en die foto's verwyder of vervang soos nodig. Lekker dag. MilanBye (kontak) 06:58, 8 Maart 2016 (UTC)
- Dis gaaf! Dankie. Morne (kontak) 08:14, 8 Maart 2016 (UTC)