Bespreking:Besetting van Japan
Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur Voyageur
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Besetting van Japan-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Besetting van Japan
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Goeie more, het Japan nie op 2 September 1945 oorgegee en die besetting op dieselfde dag begin nie? Ek is seker, die Tweede Wêreldoorlog het tussen 1 September 1939 en 2 September 1945 plaasgevind. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 23:14, 27 Mei 2015 (UTC)
- Geen idee nie. Die inligting kom uit nl:Bezetting van Japan. Groete. Frank (kontak) 06:30, 28 Mei 2015 (UTC)
- Die Engelse Wikipedia-artikel het meer inligting daaroor. Groete --Voyageur (kontak) 11:45, 28 Mei 2015 (UTC)