Bespreking:Brasilië
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Brasilië-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Brasilië
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Brasilië vs. Brazilië
wysigWat is korrekte in Afrikaans: Brasilië of Brazilië? Marc 22:09, 28 Januarie 2006 (UTC)
- Met 's'. 2002-AWS. --Alias 22:31, 28 Januarie 2006 (UTC)
- Brasilië 41.114.148.223 18:55, 20 Junie 2023 (UTC)
Afrikaans woord
wysigWat is die woord in Afrikaans vir "mixed-race (Engels)" of "two or more races (Engels)?" Dankie. Marc 03:05, 1 Februarie 2006 (UTC)
- Gemengde rasse-afkoms is die enigte polities aanvaarbare weergawe wat ek ken :-) --RM 13:07, 1 Februarie 2006 (UTC)
Vargas tydperk moet gedek word
wysigOnder die geskiedenis van Brasilië kort daar nog inligting oor die Vargas-tydperk vanaf 1930 - 1948. Ongelukkig word dit nie in die Engelse weergawe gedek nie. --RM 13:19, 19 November 2006 (UTC)
Moet daar nie op 'n manier ook verwys word na die Nederlandse besetting nie? (Nederlands-Brasilië) Graaf 19:04, 17 Junie 2007 (UTC)
- Beide kan gerus bygewerk word. Laurens 19:07, 17 Junie 2007 (UTC)
Taal
wysigBrasiliaanse Portugees staan net bekend as Portugees. Dit het nie die bynaam Brasileiro nie. Ek het die verwysing verwyder.--Emile Myburgh (kontak) 19:48, 12 Augustus 2012 (UTC)