Bespreking:Bucchero
Jongste opmerking: 16 jaar gelede deur Arnobarnard in onderwerp Taalfoute
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Bucchero-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Bucchero
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Taalfoute
wysigKan ons asseblief seker maak dat 'n "taalvaardige" persoon 'n artikel eers deurgan vir grammatika en spelfoute voor dit as voorblad artikel gebruik word? Ek het drie foute gesien (en probeer regmaak) en "taalvaardigheid" is nie my sterkpunt nie.