Bespreking:Christine Barkhuizen le Roux
Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur K175 in onderwerp Sterfdatum
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Christine Barkhuizen le Roux-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Christine Barkhuizen le Roux
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Sterfdatum
wysigHaar dogter het aan Protea Boekhuis bevestig dat Christine in werklikheid eers op die 19de oorlede is. Rapport berig dit ook so, maar dui haar geboortedatum foutief as ook die 19de aan. Morne (kontak) 08:07, 30 November 2020 (UTC)
- @Morne: Kan jy asb. 'n skakel voorsien sodat ons die datum kan verifieer? Die meeste aanlynbronne sê steeds 18 November. – K175 (skil 'n appeltjie) 18:28, 30 November 2020 (UTC)