Bespreking:Dolly
Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur K175 in onderwerp Databoks
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Dolly-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Dolly
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Databoks
wysig@Rooiratel: Weet jy miskien hoekom daar Common Toad in die databoks staan? – K175 (skil 'n appeltjie) 19:19, 14 Januarie 2020 (UTC)
- @Rooiratel en Dumbassman: Ek het die probleem opgelos deur die kas te verfris (wysig -> stoor). Volgens lyn 155 op Module:Databoks word eienskap P31 van die Wikidata-item onder die beeld vertoon. Iemand het vandag P31 van Dolly na Common Toad toe verander. Die wysiging is vier minute later teruggerol, maar die vandalisme het nog op ons wiki om die een of ander rede verskyn. – K175 (skil 'n appeltjie) 19:31, 14 Januarie 2020 (UTC)
- @K175:, ja dit gebeur elke nou en dan. Jammer, ek was vroeër nie by my rekenaar nie. Dankie dat jy dit opgelos het. Groete. - Rooiratel (kontak) 04:45, 15 Januarie 2020 (UTC)
- @Rooiratel en Dumbassman: Terloops, vertoon die databoks vir julle ook vreemd? Op my skerm lyk dit asof die beeld te groot is vir die kas. – K175 (skil 'n appeltjie) 05:50, 15 Januarie 2020 (UTC)
- @K175: nee, dit lyk normaal vir my. - Rooiratel (kontak) 06:03, 15 Januarie 2020 (UTC)
- @Rooiratel: dit is wat ek bedoel. – K175 (skil 'n appeltjie) 08:29, 15 Januarie 2020 (UTC)