Bespreking:Driefase elektriese krag

Jongste opmerking: 15 dae gelede deur Aliwal2012 in onderwerp Verwysings 10 & 11

Driefase krag vs Driefase elektriese krag

wysig

@BurgertB:, @Aliwal2012: wat dink julle is die korrekte naam? Ek is gewoond dat ons net van Driefase krag praat. Groete! Oesjaar (kontak) 19:38, 18 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord

Driefasekrag is korrek.
Oesjaar: by jou "mees algemeenste", kies tussen "mees algemene" of "algemeenste", nie albei nie.
Groete   Aliwal2012 09:28, 19 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord

Verwysings 10 & 11

wysig

@Rooiratel:, hoekom wil verwysings 10 en 11 nie wys nie? Groete! Oesjaar (kontak) 17:17, 22 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord

Ek het geen idee nie. Ek het 'n paar toetse gedoen, altwee het verskyn toe ek 'n nuwe verwysing voor die heel eerste verwysing geplaas het.
Ek dink dit is dalk 'n fout (wat ons in die programmering wêreld 'n "edge case" noem) met die Wikimedia sagteware. Gaan maar voort met jou werk op die artikel. Ek verwag as jy nog verwysings byvoeg sal #10 en #11 weer op 'n stadium van self verskyn. - Rooiratel (kontak) 18:24, 22 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord
Ek het die fout gekry, daar was 'n <!-- in verwysing 9! Groete! Oesjaar (kontak) 18:45, 22 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord
Nou toe nou ouman! Ek het dit ook al oorgekom, veral by nuwe Grand Prix-artikels. As jy 'n paragraaf verskuil, maar daar kom 'n ekstra <!-- êrens voor, word die hele bladsy verder ondertoe spierwit! Groete, --  Aliwal2012 19:11, 22 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord
Terug na "Driefase elektriese krag"-bladsy.