Bespreking:Dubbele boeglynknoop
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Naudefj in onderwerp Vertaling
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Dubbele boeglynknoop-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Dubbele boeglynknoop
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Vertaling
wysigIs bowline reg? Of moet dit dalk eerder iets soos booglyn wees? Groete. Frank (kontak) 08:05, 10 Junie 2017 (UTC)
- Lyk my dis boeglynknoop. Winston (kontak) 08:24, 10 Junie 2017 (UTC)
- Stem saam met julle, sal die titel nou regstel. Groete --Aliwal2012 (kontak) 08:29, 10 Junie 2017 (UTC)
- Dankie manne! Groete. Frank (kontak) 08:36, 10 Junie 2017 (UTC)
- Stem saam met julle, sal die titel nou regstel. Groete --Aliwal2012 (kontak) 08:29, 10 Junie 2017 (UTC)