Bespreking:Eerste Minister van Suid-Afrika
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Suidpunt in onderwerp Titel
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Eerste Minister van Suid-Afrika-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Eerste Minister van Suid-Afrika
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Titel
wysigIs dit Minister met 'n hoofletter of minister met 'n kleinletter in die titel? K175 (bespreking | bydraes) 10:38, 2 Junie 2018 (UTC)
- Volgens die HAT is dit met 'n hoofletter, as titel [s.v. minister: "Eerste Minister": 'Titel van die hoof van die regering in lande waar die president nie die uitvoerende gesag het nie; premier.'] Ek weet nie wat die AWS 2017 te sê het nie. Suidpunt (kontak) 12:56, 2 Junie 2018 (UTC)