Bespreking:Eric Nobbs
Jongste opmerking: 2 jaar gelede deur Sobaka in onderwerp Geboortedatum
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Eric Nobbs-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Eric Nobbs
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Geboortedatum
wysig@Sobaka sy geboortedatum was betwis, en nou sê dit dat hy gebore is op 1 Januarie 1954. By watter bron kry jy daai datum? Voeg dit asseblief by. - Rooiratel (kontak) 12:42, 7 November 2022 (UTC)
- Hi Rooiratel, die datum is nie deur Sobaka geplaas nie, maar deur IP 105.186.249.181. sien hier
- -- Aliwal2012 13:14, 7 November 2022 (UTC)
- Jy is reg. Ek het nie mooi gekyk nie. Ek sal moet self die bron opspoor! - Rooiratel (kontak) 15:18, 7 November 2022 (UTC)
- Ek het dit 2 weke gelede êrens op 'n webnuusberig gelees, maar jy kan my slaan as ek dit kan onthou! Hulle het nog gesê "Nuwejaarsdag". Aliwal2012 15:37, 7 November 2022 (UTC)
- Kom dit nie hiervan af nie? https://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Geselshoekie#Die_FAK_se_FB_blad Sobaka (kontak) 17:37, 7 November 2022 (UTC) -- Korrek ja, so dit is subjektief. Aliwal2012