Bespreking:Estland
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Adriaan Joubert
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Estland-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Estland
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Daar is blykbaar verwarring oor die korrekte taalgebruik t.o.v. Estnies/Esties/Estlands. Die HAT (2005) verkies Estnies bo Esties. Ek neem aan al drie is aanvaarbaar. --Voyageur (kontak) 17:19, 13 Junie 2017 (UTC)
- Hoe moet ons nou maak? Adriaan Joubert (kontak) 17:26, 13 Junie 2017 (UTC)
- Dink jy lesers sal omgee as ons al drie terme hier gebruik? Hoewel ek persoonlik die voorkeur aan "Estnies" sou gee, veral as die taal bedoel word. --Voyageur (kontak) 17:57, 13 Junie 2017 (UTC)
- Ek dink die artikel moet dit duidelik maak watter terme aanvaarbaar is, met verwysing na die HAT en Pharos. Adriaan Joubert (kontak) 19:02, 13 Junie 2017 (UTC)
- Dink jy lesers sal omgee as ons al drie terme hier gebruik? Hoewel ek persoonlik die voorkeur aan "Estnies" sou gee, veral as die taal bedoel word. --Voyageur (kontak) 17:57, 13 Junie 2017 (UTC)