Bespreking:FIFA-Klubwêreldbeker
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur K175 in onderwerp Titel
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die FIFA-Klubwêreldbeker-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van FIFA-Klubwêreldbeker
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Titel
wysigKort hier 'n koppelteken? @Gebruiker:Suidpunt. K175 (bespreking | bydraes) 10:53, 26 Februarie 2018 (UTC)
- Ja. En ek dink dit is ook in die eerste reël: FIFA-Klubwêreldbekersokkertoernooi Ander sal weer sê dit moet FIFA-Klub-wêreldbekersokkertoernooi wees.Suidpunt (kontak) 11:20, 26 Februarie 2018 (UTC)
- Aldus Wikipedia:Styl#Skryfwyse_los_en_vas moet die soortnaam na die koppelteken 'n kleinletter kry. Is Klubwêreldbeker in hierdie geval 'n soortnaam of eienaam? K175 (bespreking | bydraes) 11:39, 26 Februarie 2018 (UTC)