Bespreking:Frikkie van Biljon
Jongste opmerking: 11 maande gelede deur Oesjaar in onderwerp Selfpromosie
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Frikkie van Biljon-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Frikkie van Biljon
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Selfpromosie
wysigGemeenskap, ek het 'n probleem met die artikel. Dit is 'n outobiografie wat teen die Wikipedia-reëls is. Ook geen bron nie, geskryf deur die persoon self waaroor die artikel handel. Julle gedagtes asb? Groete! Oesjaar (kontak) 12:22, 1 Desember 2017 (UTC)
- Teen watter Wikipedia-reëls? K175 (kontak) 12:43, 1 Desember 2017 (UTC)
- Sien hier Wikipedia mag nie gebruik word vir selfpromosie nie. Rooiratel (kontak) 11:08, 2 Desember 2017 (UTC)
- My lees van die beleid waarna jy skakel is dat dieselfde vereistes in verband met neutrale standpunt en verifieerbaarheid vir selfpromosie-artikels geld as vir die res van die ensiklopedie. Die enigste onaanvaarbaarheid wat direk uitgelig word, is oortollige skakels en verwysings na outobiografiese artikels. Hierdie artikel oortree dus nie hierdie riglyn nie. Wat eerder hier van toepassing is, is noemenswaardigheid. K175 (kontak) 11:41, 2 Desember 2017 (UTC)
- Ek wonder tot vandag toe nog watse ensiklopediese waarde hierdie artikel het...? Groete! Oesjaar (kontak) 13:35, 24 Januarie 2024 (UTC)