Bespreking:Genetiese manipulasie
Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur Wyatt Tyrone Smith in onderwerp Bronne
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Genetiese manipulasie-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Genetiese manipulasie
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Taalversorging
wysigEk het die skoonmaaksjabloon hier bygevoeg want die taalgebruik kom ... vreemd voor. "Nadat dit hoewel getoets was deur CRIIGEN by die Universiteit van Frankryk is daar syne van giftigheid gevind" ? Anrie 08:56, 20 September 2007 (UTC)
- Sjabloon verwyder. EK het gedoen wat ek kon. Ek het die laaste gedeelte van die bogenoemde sin verander na "was daar spore van gifstowwe bespeur", alhoewel ek nie seker is van wat die oorspronklike outeur bedoel het nie. Anrie 09:27, 20 September 2007 (UTC)
Sjabloon:Feit
wysigEk het dié sjabloon by die twee direkte aanhalings geplaas, asook by die gif-storie. Anrie 09:26, 20 September 2007 (UTC)
Bronne
wysigDie bronnelys lyk redelik sleg.
- Die Greenpeace-bron wys na 'n bladsy wat nie bestaan nie en ek kan nie die eis wat hier gemaak word, vind nie.
- "rc.com": Ek kan geen verband vind tussen die herbeoordelingsberading webwerf en genetiese ingenieurswese nie.
- "bioethics.com" lyk redelik, maar dek nie iets so basies soos hierdie bladsy nie.
- "bioengineering.com" herlei na "hatch.com". Dit het niks met genetiese ingenieurswese te doen nie, net metale, energie, infrastruktuur, digitale en beleggings
Ek dink hierdie bladsy moet heeltemal oorgeskryf word. Wyatt Tyrone Smith (kontak) 19:13, 13 September 2019 (UTC)
- Dit is maar n gevolg van en:link rot. Ek sal vanaand sien of ek kans kry om die bronne op te spoor op archive.org of archive.is. Groete - Rooiratel (kontak) 05:10, 16 September 2019 (UTC)
- Ek het die bladsy heeltemal oorgeskryf. Wyatt Tyrone Smith (kontak) 17:22, 15 Oktober 2019 (UTC)