Wyatt Tyrone Smith
Aangesluit op 15 Januarie 2019
af-2 | Hierdie gebruiker het 'n gemiddelde begrip van Afrikaans. |
Hierdie gebruiker woon in Suid-Afrika. |
Ek het al klaar 'n gebruikers bladsy in die Engelse gedeelte van Wikipedia. Hierdie een is net om van my Engelse bladsye na Afrikaans te vertaal. My hoof-fokus in die Engelse Wikipedia is Suid-Afrikaanse wetenskaplikes. Ek is nou amper klaar met die Suid-Afrikaanse wetenskaplikes-saadtjies. Die lyste wat hier aangebied word, is meestal volledig vir 2019, maar die uitgebreide lys is op my my Engelse profielbladsy
Voorblad artikels
wysigHierdie is die artikels wat ek geskep het of groot verbeterings aangebring het en wat as voorbladartikels genomineer is:
Bladsye geskep in 2019
wysigWetenskap, ens.
wysig- Abraham Erasmus van Wyk - Suid-Afrikaanse planttaksonoom.
- Allan Hendry - Amerikaanse sterrekundige
- Alternatiewe medikasie
- Anekdotiese bewyse
- Anna Amelia Obermeyer - Suid-Afrikaanse plantkundige
- Aromaterapie
- Beskikbaarheidsheuristiek
- Byeterapie
- Chelasie
- Chiropraktyk
- David Bruce Davidson - London-born South African electrical engineer
- Denise Sheer - Suid-Afrikaanse genetikus.
- Derek Keir - Suid-Afrikaanse medeprofessor van geofisika
- Dobbelaar se dwaling
- Edward George Hudson Oliver - Suid-Afrikaanse plantkundige
- Ernest Leonard Johnson - Suid-Afrikaanse sterrekundige
- Gerhard Hancke - Suid-Afrikaanse elektriese ingenieur
- Geneties gemanipuleerde organisme
- GGO-samesweringsteorieë
- Goop
- Gua sha - Chinese pseudowetenskap.
- Hematurie - bloed in die urine.
- Idiomotoriese effek
- Jan C. A. Boeyens - Suid-Afrikaanse chemikus
- Jan van der Merwe - Suid-Afrikaanse wiskundige en fisikus
- Jerry Andrus - kulkunstenaar
- Joan Morice- First female South African veterinary surgeon.
- Jonathan M. Dorfan - South African-born particle physicist
- John Gilchrist - South African Ichthyologist
- John Spurgeon Henkel - Suid-Afrikaanse plantkundige en bosbouer
- Jonathan M. Dorfan
- Koffie-klysma
- Kolitis
- Kolonreiniging
- Kristalgenesing
- Lindsay Eddie - South African amateur astronomer
- Lucinda Backwell - Suid-Afrikaanse argeoloog
- Lyn Wadley - Suid-Afrikaanse argeoloog
- Margaret Keay - Suid-Afrikaansgebore Britse plantpatoloog
- Margaret Lawder - Suid-Afrikaanse plantkundige
- Marie Prins - Suid-Afrikaanse Plantkundige
- Megan Jill Russell - biomediese- en elektriese- ingenieur
- Mhlobo Jadezweni - South African linguist
- Miriam Phoebe de Vos - Suid-Afrikaanse Plantkundige
- MIV / VIGS-ontkenning
- Mosambiekse presidensiële vliegtuigongeluk (1986)
- Nicolaas Duneas - Suid-Afrikaanse biochemikus
- Nigel Weiss - Suid-Afrikaanse sterrekundige, wiskundige
- Omgekeerde dobbelaar se dwaling
- Ongeluk (dwaling)
- Ontgifting
- Ontgiftingvoetbaddens
- Patricia Joan Vinnicombe - Suid-Afrikaanse argeoloog
- Plasebo -'n inerte stof of behandeling wat nie ontwerp is om terapeutiese waarde te hê nie
- Proktokolitis
- Pseudowetenskap bestaan uit stellings, oortuigings of praktyke wat beweer....
- Ron Hickman - Suid-Afrikaanse motorontwerper en uitvinder
- Samesweringsteorie
- Sponsagtige beesenkefalopatie
- Stanley Skewes-Suid-Afrikaanse wiskundige
- Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut - SANBI
- Terence Macleane Salter - Brits-Suid-Afrikaanse plantkundige
- The European Skeptics Podcast
- Thomas P Stratten - Suid-Afrikaanse ingenieur
- Tradisionele Chinese Medisyne
- Vertebrale subluksasie
- William Sage Rapson - Nieuw-Seelandse- en Suid-Afrikaanse-chemikus
- Sjabloon:Kantbalk Alternatiewe medisyne
- Sjabloon:Samesweringsteorieë
- Sjabloon:Kantbalk Genetika
- Sjabloon:Informele dwalings
Ander bladsye
wysigBladsye waaraan ek gewerk het in 2019
wysig- Akupunktuur - is 'n pseudowetenskap.....
- Barry Roux - Suid-Afrikaanse advokaat
- Elektrosensitiwiteit 'n toestand waar 'n persoon simptome ervaar wat volgens hulle deur elektromagnetiese velde veroorsaak word
- Genetiese manipulasie - heeltemal oorgeskryf
- Gwyneth Paltrow - oorgeskryf
- Thalassoterapie - oorgeskryf