Bespreking:Geostasionêre wentelbaan

Jongste opmerking: 9 maande gelede deur BurgertB in onderwerp Hulp met videos...
Hierdie artikel is deur die gemeenskap geïdentifiseer as een van Wikipedia se spogartikels en het vir die eerste keer tydens week 39 van 2024 op ons voorblad gepryk. Dit beteken egter nie dat die artikel nie verder gewysig kan word nie: voel vry om dit te verbeter of by te werk.

Hulp met videos...

wysig

@BurgertB:, kan jy dalk help met twee video'tjies in die Lansering seksie: https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Geostasion%C3%AAre_wentelbaan&action=edit&section=7 Daar is twee rooi legends en ek weet nie wat om te doen nie. Groete! Oesjaar (kontak) 12:00, 10 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord

Jy verander bloot die Engelse Legend2 na Legend0. Ons sjabloon se naam is Legend0. ~ Burgert (kontak) 08:59, 11 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord

Terwyl ek jou aandag het...

wysig

Ek het op hierdie monster afgekom: [1] Statiese satelliet in Afrikaans? Tegnies 'n baie interessante onderwerp waarvan ek dink min mense weet. Groete! Oesjaar (kontak) 13:16, 10 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord

Terug na "Geostasionêre wentelbaan"-bladsy.