Bespreking:Gevlekte porseleinkrap
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Suidpunt
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Gevlekte porseleinkrap-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Gevlekte porseleinkrap
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Is hierdie woord korrek: kommensalismiese/ Groete! Oesjaar (kontak) 18:06, 13 Mei 2018 (UTC)
- Ek ken net kommensalisties - en daardie woord het ek laas in Graad 9 gehoor in Bio. Ek kan nie onthou of dit net 'n dier is wat voordeel trek, terwyl 'n ander nie skade ly nie, maar ook nie bevoordeel word nie. Dit lyk my so, as ek na die HAT kyk. En Spektrum.de.
Suidpunt (kontak) 17:55, 14 Mei 2018 (UTC)
- Kyk asb na simbiose. Groete! Oesjaar (kontak) 18:04, 14 Mei 2018 (UTC)
- Het ek die woord korrek gebruik? Groete! Oesjaar (kontak) 18:06, 14 Mei 2018 (UTC)
- Oesjaar het die woord korrek bedoel, maar dit moet wel "kommensalistiese" geskryf word. Dink kommunisme - kommunistiese. Suidpunt (kontak) 18:12, 14 Mei 2018 (UTC)
- Het ek die woord korrek gebruik? Groete! Oesjaar (kontak) 18:06, 14 Mei 2018 (UTC)
- Kyk asb na simbiose. Groete! Oesjaar (kontak) 18:04, 14 Mei 2018 (UTC)