Bespreking:Graeme Gibson
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur K175
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Graeme Gibson-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Graeme Gibson
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
K175, ek stem nie saam dat datums in 'n biografiese artikel almal blou skakels moet word nie. Hoekom? Kan iemand anders asseblief opinie lewer? Tuesdaysarelovely
- Hoekom nie? K175 (bespreking | bydraes) 21:23, 19 Maart 2018 (UTC)
Ek dink juis omdat dit nie standaard so in die andertalige Wikipedias by biografieë van skrywers en die artikels van hulle boeke voorkom nie. Moontlik omdat datums geen spesifieke verbintenis met artikels het nie -- soos wat ander skakels gewoonlik sou hê -- maar eerder baie ver wegbeweeg na baie algemene inligting. Ons sien maar wat sê van die ander mense. Dankie vir jou belangstelling. En groete, Tuesdaysarelovely