Bespreking:HMS Royal Scotsman
Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur Voyageur in onderwerp Kruisverwysing
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die HMS Royal Scotsman-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van HMS Royal Scotsman
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Kruisverwysing
wysigWat is die rede vir Apollo (skip) om 'n aparte artikel te wees? Kan dit nie net 'n afdeling van HMS Royal Scotsman wees nie? - Rooiratel (kontak) 09:16, 23 Julie 2020 (UTC)
- Die skip se geskiedenis en presiese kategorisering vereis twee aparte artikels - anders word dit later te lank en word daar twee verskillende onderwerpe in een artikel behandel. Ons het ook aparte artikels vir dieselfde land onder verskillende bewinde, soos Russiese Ryk en Rusland. En daar is 'n ou bygeloof onder seelui dat 'n naamsverandering teenspoed bring. Laat Neptunus glo dit is (of was) twee verskillende skepe met twee siele... Voyageur (kontak) 16:31, 23 Julie 2020 (UTC)