Bespreking:Henry Howard Molyneux Herbert, 4de Graaf van Carnarvon
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur 146.232.50.198 in onderwerp Skuif
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Henry Howard Molyneux Herbert, 4de Graaf van Carnarvon-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Henry Howard Molyneux Herbert, 4de Graaf van Carnarvon
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ek vermoed hierdie naam is nie korrek nie, Carnarvon is die titel of so iets; kan iemand help? Hierdie artikel moet geintegreer word. Groete! Oesjaar (kontak) 19:03, 4 Junie 2018 (UTC)
- Hoe default sort mens die naam? Groete! Oesjaar (kontak) 19:35, 4 Junie 2018 (UTC)
Hertog?
wysigEk sien die ander tale gebruik earl of die ekwivalent van graaf, maar ons gebruik hertog - is dit korrek so? K175 (bespreking | bydraes) 21:48, 4 Junie 2018 (UTC)
- Moet bieg, ek is onkundig oor die titels. Ek het die titel iewers op ons Wiki gesien. Groete! Oesjaar (kontak) 06:35, 5 Junie 2018 (UTC)
- Die titel "Duke of Carnarvon" / "Hertog van Carnarvon" bestaan glad nie. Dit moet inderdaad "graaf" wees. Voyageur (kontak) 08:14, 5 Junie 2018 (UTC)
Skuif
wysigGeliewe die artikel na Henry Howard Molyneux Herbert, 4de Graaf van Carnarvon te skuiwe, per die bespreking supra. 146.232.50.198 10:45, 5 Junie 2018 (UTC)