Bespreking:Hottentots-Hollandberge
Jongste opmerking: 12 jaar gelede deur Morne in onderwerp Koppelteken
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Hottentots-Hollandberge-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Hottentots-Hollandberge
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Pas
wysigPas met kleinletter in Afr. Oesjaar
- Volgens Beeld, Sir Lowry's-pas of Sir Lowry’s Pass (kan jy nou meer, en nogal met 'n hoofletter P!). Anoniem
Koppelteken
wysigMoet die titel nie met 'n koppelteken as Hottentots-Hollandberge geskryf word nie? Groete. Anoniem
- Dankie Morné!
- Plesier. Dis darem net reg! Morne (kontak) 18:32, 26 Desember 2012 (UTC)
- Dankie, maar skuif artikels asb. weens die ouer weergawes. Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 22:28, 26 Desember 2012 (UTC)
- Hoe bedoel jy? Morne (kontak) 22:31, 26 Desember 2012 (UTC)
- Dankie, maar skuif artikels asb. weens die ouer weergawes. Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 22:28, 26 Desember 2012 (UTC)
- Plesier. Dis darem net reg! Morne (kontak) 18:32, 26 Desember 2012 (UTC)
- Dis gewoonlik beter om die skuif-funksie te gebruik eerder as om 'n nuwe artikel te skep en die inligting oor te kopieer. As mens 'n artikel skuif word die geskiedenis daarvan behou. Groete. Anoniem
- Aha! Ek het dit probeer, maar iets het skeefgeloop. Sal volgende keer seker maak dit werk. Morne (kontak) 07:21, 27 Desember 2012 (UTC)