Bespreking:Infrastruktuur
Jongste opmerking: 2 jaar gelede deur Rooiratel in onderwerp Die privaatsektor
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Infrastruktuur-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Infrastruktuur
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Definisie
wysigEk vrees dat so 'n definisie ver te eng is om te werk. Mens praat tog van infrastruktuur in baie opsigte. --Alias 09:41, 26 Januarie 2008 (UTC)
- Goeie middag. Ek stem saam u iemand kan nie sommer net die definisie so uit sit nie. Ek sal nou totsiens se. Ek weet nie nou of u dit sal kry nie maar as u dit kry stuur net u dankie 169.255.78.87 15:25, 26 Januarie 2022 (UTC)
- Stem saam was heeltemal te eng gedefinieer. Inleiding uit Engelse Wikipedia gee 'n meer omvattende verduideliking en het nou vorige teks vervang. Sobaka (kontak) 18:41, 26 Januarie 2022 (UTC)
- goeie dag hoe gaan dit met u 169.255.78.87 09:11, 27 Januarie 2022 (UTC)
- Stem saam was heeltemal te eng gedefinieer. Inleiding uit Engelse Wikipedia gee 'n meer omvattende verduideliking en het nou vorige teks vervang. Sobaka (kontak) 18:41, 26 Januarie 2022 (UTC)
Die privaatsektor
wysigDi privaatsektor Moneshia De jager (kontak) 16:59, 24 Mei 2022 (UTC)
- Wat daarvan? - Rooiratel (kontak) 09:58, 26 Mei 2022 (UTC)