Bespreking:Janko de Beer
Jongste opmerking: 3 jaar gelede deur K175 in onderwerp Engelse skakels
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Janko de Beer-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Janko de Beer
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Engelse skakels
wysig@Annie Paterson:, watter gedeelte van Afrikaanse Wikipedia verstaan jy nie? Gebruiker:Aliwal2012 verwyder al die Engelse skakels, jy sit dit terug. of is jy aspris? Maak dit reg soos dit was asb! Oesjaar (kontak) 10:22, 15 September 2021 (UTC)
- Ek vra onverskoning, ek is besig om dit reg te stel. Dankie Annie Paterson (kontak) 10:33, 15 September 2021 (UTC)
- Ek het dit nou na die beste van my vermoë opgeruim. As jy iets wil byvoeg tot die artikel, stel dit asb. hier dan sal 'n ervare gebruiker dit bywerk.
- Moet dit nou nie weer gaan opmors nie, asb! Dankie, Aliwal2012 11:32, 15 September 2021 (UTC)
- Wees asb. beleefd en verwelkomend teenoor nuwelinge. – K175 (skil 'n appeltjie) 12:20, 16 September 2021 (UTC)