Bespreking:Kaprivistrook
Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur Puvircho in onderwerp Spelling
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Kaprivistrook-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Kaprivistrook
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Spelling
wysigDink julle nie ons moet dit maar "Caprivistrook" maak nie? Die "K" lyk vir my uit sy plek uit! Aliwal2012 (kontak) 14:55, 13 Januarie 2013 (UTC)
- Ek het geen persoonlike voorkeur nie. Wou dit eers as "Caprivistrook" skep, toe sien ek 'n paar Afrikaanse blaaie op die Internet wat dit met 'n K spel. Groete. Naudefj (kontak) 15:01, 13 Januarie 2013 (UTC)
- Dankie, gelees Aliwal2012 (kontak) 15:16, 13 Januarie 2013 (UTC)
- Ek voel tog dat hierdie blad met ’n “C” moet wees. Dit is immers vernoem na ’n ene Caprivi? Puvircho (kontak) 10:07, 26 September 2015 (UTC)