Bespreking:Karin Hougaard
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Karin Hougaard-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Karin Hougaard
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Boodskap aan Anoniem
wysigKan jy help met die 2de sin? Jy is meer bekend met die Afrikaanse kunstanaars. Oesjaar (kontak) 19:25, 13 Junie 2012 (UTC)
Dubbelpunt
wysigEk het die dubbelpunt in die sin hier onder gaan insit, anders maak die drie goed wat volg nie sin nie. Is dit reg so, m.a.w. het dié drie werke gespruit uit 'n verbintenis met Herman van Veen?
"Die afgelope paar jaar het sy haar veral toegespits op musiekteater en haar verbintenis met die Nederlandse kunstenaar Herman van Veen het veral opwindende werk opgelewer: The First Lady, 'n teaterstuk oor die lewe van Jackie Kennedy, Karin Hougaard Sings Queen en Mati Hari, 'n toneelstuk oor die Nederlandse spioen." ~ Burgert (kontak) 13:22, 12 Februarie 2020 (UTC)