Bespreking:Kernfisika

Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Winstonza in onderwerp Artikel struktuur

Artikel struktuur

wysig
Hi Winstonza,
Ek het die artikel deurgelees. Ek dink dat die afdeling Kernfisika#Moderne kernfisika 'n inleiding nodig het waarin die struktuur van die atoom bespreek is. Ek dink ook dat die artikel ook 'n onderafdeling oor verbindingdenergie nodig het. Hierdie onderafdeling kan ook as 'n inleiding tot kernfusie en kernsplyting dien.

Ek het alreeds twee beelde bygevoeg. Hier volg twee ander beelde wat ek dink nodig is (saam met tekst):

Beelde wat ingevoeg kan word
 
Stabiliteid van verskeie isotope
Stabiliteid van verskeie isotope  
 
Verbindingsdenergie
Verbindingsdenergie  

Martinvl (kontak) 21:53, 11 Oktober 2017 (UTC)Beantwoord

Ek kyk daarna, maar ek dink dit is 'n bietjie bo my vuurmaakplek. My kennis van fisiki is redelik beperk. Winston (kontak) 11:07, 13 Oktober 2017 (UTC)Beantwoord
As jy wil, sal ek dit skryf, maar kan jy sorg dat die taal ordentelik is? Martinvl (kontak) 16:27, 13 Oktober 2017 (UTC)}Beantwoord
Maak so. Winston (kontak) 22:34, 13 Oktober 2017 (UTC)Beantwoord
Terug na "Kernfisika"-bladsy.