Bespreking:Klankverskynsels

Jongste opmerking: 1 maand gelede deur Rooiratel in onderwerp Vertaling

Vertaling

wysig

Ek is nie vertroud met hierdie onderwerp nie. Weet iemand wat die Engelse naam vir hierdie onderwerp is? Is daar enige ander wiki's wat 'n bladsy hieroor het? @Woordgenoot, @Luthja, @BurgertB, @Geebee100. - Rooiratel (kontak) 15:22, 30 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord

Lyk my die Engels is delabialisation, maar ek kry nie so iets op 'n ander Wiki nie. ~ Burgert (kontak) 12:08, 31 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord
Sound change, en Alternation. Ek kan kyk of ek bietjie verder kan bevleis. Luthja (kontak) 04:25, 1 November 2024 (UTC)Beantwoord
Daan Wissing se hoofstukke in ''Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde'' moet eintlik hier opgesom word ... Geebee100 (kontak) 07:19, 2 November 2024 (UTC)Beantwoord
Dankie almal. Ek sal sien of ek iets hiermee kan doen op wikidata. - Rooiratel (kontak) 15:09, 7 November 2024 (UTC)Beantwoord
Terug na "Klankverskynsels"-bladsy.