Bespreking:Koppelteken

Jongste opmerking: 2 maande gelede deur Woordgenoot


NG staan vir Nederduitse Gereformeerde. Dit is dus 'n byvoeglike naamwoord en geen koppelteken is nodig nie. Winston (kontak) 20:54, 17 Augustus 2014 (UTC)Beantwoord

Ek vermoed dié artikel is óf verouderd óf vol foute. ~ Burgert (kontak) 17:12, 7 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord
Gebruiker:Woordgenoot, wat is jou opinie? Groete! Oesjaar (kontak) 17:42, 7 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord
Ek sal dit bietjie deurlees en kyk of ek verbeteringe kan aanbring... Woordgenoot (kontak) 11:49, 16 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord
Terug na "Koppelteken"-bladsy.