Bespreking:Kosakeln
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Kosakeln-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Kosakeln
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Voltooi asseblief
wysigGebruiker:Charlielv55, maak asb die artikel klaar. Groete! Oesjaar (kontak) 06:55, 12 Junie 2019 (UTC)
- Hallo Oesjaar, ek maak so- sal dit uitbrei en dan klaar vertaal. Groete! Charlielv55 (kontak) 07:12, 12 Junie 2019 (UTC)
Goeiemiddag Oesjaar- ek het gewonder of jy dalk kan help, ek weet nie waarom wil die fotos en prente wat vanaf die Eng. Wik. verkry word partykeer nie funksioneer op die Afr. Wik. nie, wat weer die geval is met die Kosakeln artikel. Ek sal dit mooi vertaal, maar kan jy (of iemand wat van beter as ek weet en 'n "pro" is) groot asb. intussen die Lêer uitsorteer sodat die prentjies mooi wys? Hy moet net laat weet wanneer hy daarmee besig is, dat daar nie wysigingskonflikte bestaan nie [dit het al 'n paar keer gebeur] Groete, Charlielv55 (kontak) 10:11, 12 Junie 2019 (UTC)
- Die foto's is nie op Wikimedia Commons beskikbaar nie (net die een in die kassie is), daarom kan jy dit nie gebruik nie, tensy jy dit op die Afrikaanse Wikipedia laai. Burgert (kontak) 11:39, 12 Junie 2019 (UTC)
Baie dankie Burgert, nou verstaan ek ook :) Charlielv55 (kontak) 11:48, 12 Junie 2019 (UTC)