Bespreking:Leopold Scholtz
Jongste opmerking: 2 jaar gelede deur K175 in onderwerp Sy titel: Dr.
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Leopold Scholtz-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Leopold Scholtz
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Sy titel: Dr.
wysigGemeenskap, moet die artikel nie met Dr. voor begin nie? Het ons 'n beleid hieroor? Groete! Oesjaar (kontak) 18:04, 26 Oktober 2022 (UTC)
- Nee, die artikelnaam is net die persoon se naam. ~ Burgert (kontak) 18:06, 26 Oktober 2022 (UTC)
- @Burgert Behr: ...en die eerste sin waarmee die artikel begin? Ek kan nie meer al die dinge onthou nie. Groete! Oesjaar (kontak) 18:09, 26 Oktober 2022 (UTC)
- Dit sal met "doktor" begin. ~ Burgert (kontak) 18:19, 26 Oktober 2022 (UTC)
- @Burgert Behr: ...en die eerste sin waarmee die artikel begin? Ek kan nie meer al die dinge onthou nie. Groete! Oesjaar (kontak) 18:09, 26 Oktober 2022 (UTC)
- Baie dankie! Wat doen ons sonder jou wysheid! Groete! Oesjaar (kontak) 18:43, 26 Oktober 2022 (UTC)
- Ek het doktor uit die eerste sin verwyder. Ek dink nie ons het 'n beleid hieroor nie; ek het dit maar vir eenvormigheid met die res van die ensiklopedie gedoen. Let wel die Engelse riglyn is:
Academic and professional titles (such as "Dr." or "Professor"), including honorary ones, should be used in a Wikipedia article only when the subject is widely known by a pseudonym or stage name containing such a title (whether earned or not).