Bespreking:Lys van syfers in verskeie tale
Jongste opmerking: 14 jaar gelede deur Suidpunt
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Lys van syfers in verskeie tale-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Lys van syfers in verskeie tale
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ek is tans halfpad met hierdie bladsy - ek ondervind probleme om Bengali se nommer 9 en 10 van mekaar te skei. Ek is ook nie seker of ek die Engelse taalname korrek na Afrikaans oorvertaal het nie. Goed, laat ek wegtrek met die ander tale... Suidpunt (kontak) 15:12, 1 Januarie 2010 (UTC)
- Afgehandel. Suidpunt (kontak) 15:36, 3 Januarie 2010 (UTC)