Bespreking:NG gemeente Moreletapark
Jongste opmerking: 16 jaar gelede deur Anrie in onderwerp Facebook skakels
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die NG gemeente Moreletapark-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van NG gemeente Moreletapark
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Facebook skakels
wysigDie Facebook skakels wys net 'n "Login" bladsy vir my. Ek het 'n probleem daarmee, want dis nie oop nie. Dis soos 'n members only club, en ek wil nie gedwing word om 'n lid te word net om dit te lees nie.
- Ek is geneig om met jou saam te stem. Wat is ander se mening oor Facebook skakels? --RAM (kontak) 11:36, 28 September 2008 (UTC)
- Oor die algemeen word webwerwe wat registrasie vereis nie by ander Wikipedias aanvaar nie (sover my ervaring strek). Tot nou toe het ek dit as vanselfsprekend aanvaar dat dit hier ook die geval is. Persoonlik nie ten gunste van sulke skakels nie. Anrie (kontak) 13:25, 28 September 2008 (UTC)
- Oor die algemeen behoort sulke skakels vermy te word, maar die geval is regverdigbaar - "A site that requires registration or a subscription should not be linked unless the web site itself is the topic of the article or is being used as an inline reference [1]." Groete. Frank (kontak) 14:10, 28 September 2008 (UTC)
- Dan juis nie: die Facebook-werwe was nie die onderwerp van die artikel nie (indien die amptelike werf registrasie vereis het sou dit dus toelaatbaar gewees het) en word nie as verwysings gebruik nie - Facebook word sowieso nie as 'n betroubare bron vir ensiklopediese inligting beskou nie. Verwyder. Anrie (kontak) 13:12, 13 Desember 2008 (UTC)
- Oor die algemeen behoort sulke skakels vermy te word, maar die geval is regverdigbaar - "A site that requires registration or a subscription should not be linked unless the web site itself is the topic of the article or is being used as an inline reference [1]." Groete. Frank (kontak) 14:10, 28 September 2008 (UTC)