Bespreking:Navorsing en ontwikkeling
Jongste opmerking: 3 jaar gelede deur K175 in onderwerp Aanstuurbladsye
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Navorsing en ontwikkeling-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Navorsing en ontwikkeling
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Aanstuurbladsye
wysig@K175:, kan jy asb die klomp aanstuurbladsye wat jy geskep het ook op datum bring? Groete! Oesjaar (kontak) 18:55, 22 Junie 2021 (UTC)
- @Oesjaar: na watter aanstuurbladsye verwys jy nou? – K175 (skil 'n appeltjie) 18:56, 22 Junie 2021 (UTC)
- https://af.wikipedia.org/wiki/Spesiaal:Skakels_hierheen/Navorsing_en_ontwikkeling– Hierdie ongetekende kommentaar is deur Oesjaar (Bespreking • Bydraes) gelewer.
- @Oesjaar: Al daardie skakels werk nog. Dit is in elk geval eerder 'n taak vir 'n robot. As so iets regoor die wiki gedoen moet word, dan kan ons dit bespreek. – K175 (skil 'n appeltjie) 19:06, 22 Junie 2021 (UTC)
- Wat ek nie kan verstaan nie is hoekom die hoofartikel se spelling moet reg wees maar waar dit gebruik in ander artikels kan die verkeerde spelling net so gebruik word? Maak eenvoudig nie sin. Asb, ons het genoeg gehad van jou regoor die wiki pogings. Oesjaar (kontak) 19:12, 22 Junie 2021 (UTC)
- @Oesjaar: Al daardie skakels werk nog. Dit is in elk geval eerder 'n taak vir 'n robot. As so iets regoor die wiki gedoen moet word, dan kan ons dit bespreek. – K175 (skil 'n appeltjie) 19:06, 22 Junie 2021 (UTC)
- @Oesjaar: as jy voel dat my bydraes nie 'n verbetering is nie, dan staan dit jou vry om dit ongedaan te maak. – K175 (skil 'n appeltjie) 19:44, 22 Junie 2021 (UTC)