Bespreking:Nikolai Medtner
Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur Charlielv55 in onderwerp Orde...
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Nikolai Medtner-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Nikolai Medtner
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Artikel se naam
wysigHey Gebruiker:Charlielv55, bly om te sien jy is nog hier! Ek sien jy het per ongeluk 'n : teken in die artikel se naam. Gebruiker:K175 maak tog vir ons weer reg asb. Dan sien ek ook jy sit eksterne skakels elke keer in plaas van inter-skakels. So as jy verwys na Engels, dan hoef jy nie die URL in te sit nie, maar by wysig bron hoef jy net te skryf Engels. Jy sal nog regkom my maat. Geniet Dumbassman (kontak) 19:14, 9 Maart 2019 (UTC)
- @Dumbassman en Charlielv55: Uitgevoer – K175 (trap my uit | bydraes) 19:42, 9 Maart 2019 (UTC)
Orde...
wysigGebruiker:Charlielv55, kan jy dalk hierdie artikel verbeter? Dit lees baie moeilik. Groete! Oesjaar (kontak) 06:59, 27 Junie 2019 (UTC)
- Ek maak so Oesjaar. Groete:) Charlielv55 (kontak) 07:07, 27 Junie 2019 (UTC)