Bespreking:Nwanedi- Provinsiale Park
Jongste opmerking: 2 jaar gelede deur JMK in onderwerp spelling
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Nwanedi- Provinsiale Park-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Nwanedi- Provinsiale Park
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
spelling
wysigDie rede vir die koppelteken in die naam ontgaan my. JMK (kontak) 20:42, 12 Julie 2022 (UTC)
- Hi JMK, sien antwoord by Gebruikerbespreking:Burgert_Behr#Koppeltekens
- Groete Aliwal2012 20:55, 12 Julie 2022 (UTC)
- Ek verstaan dankie. Maar dan vermoed ek dat daar geen spasie na die koppelteken moet wees nie. Want 'n koppelteken wat so in die lug hang was dusver beskore vir iets wat uitgelaat word, soos "ete" in "middag- en aandete". JMK (kontak) 07:29, 13 Julie 2022 (UTC)
- Het nou opgelees oor afstandskoppeltekens, en die spasie is blykbaar korrek. JMK (kontak) 19:06, 14 Julie 2022 (UTC)