Bespreking:Paul van Ostaijen
Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur Charlielv55 in onderwerp Styl
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Paul van Ostaijen-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Paul van Ostaijen
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Styl
wysigHi @Charlielv55: kom ons hou asseblief konsekwent by (22 Februarie 1896 – 18 Maart 1928) en nie "gebore op 22 Februarie 1896; sterf op 18 Maart 1928" nie!
Dis vermorste mannekrag om dit elke keer te moet gaan regmaak. Groete, --Aliwal2012 (kontak) 09:54, 19 Januarie 2020 (UTC)
Dankie @Aliwal2012: - sal beslis so maak! Baie dankie vir jou verbetering van die teksuitleg van die artikel - soms (die meeste gevalle) sien mens nie jou eie foute raak nie :) Charlielv55 (kontak) 12:04, 19 Januarie 2020 (UTC)