Bespreking:Pinotage
Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur Charlielv55 in onderwerp Beyerskloof Pinotage
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Pinotage-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Pinotage
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Beyerskloof Pinotage
wysigEk probeer hard om 'n dokter voorskrif vir bogenoemde te kry... Het immers 'n dubbele omleiding gehad en dokter het 2 glase 'n dag voorgeskryf! Groete! Oesjaar (kontak) 12:57, 21 Mei 2020 (UTC)
- Die eienaar van Beyerskloof, Barend Truter, stem ANC en glo dat God Ramaphosa gesalf en as president aangestel het.[1] Nie dat dit saak maak nie - net interessant. – K175 (skil 'n appeltjie) 13:02, 21 Mei 2020 (UTC)
- Dit is interessant... Bly maar 'n lekker wyntjie! Oesjaar (kontak) 13:25, 21 Mei 2020 (UTC)
- Jip, ek stem! Charlielv55 (kontak) 14:11, 21 Mei 2020 (UTC)
- Dit is interessant... Bly maar 'n lekker wyntjie! Oesjaar (kontak) 13:25, 21 Mei 2020 (UTC)