Bespreking:Pous Silvester II
Jongste opmerking: 16 jaar gelede deur Alias in onderwerp Tikfoute
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Pous Silvester II-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Pous Silvester II
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Tikfoute
wysigDankie vir nog 'n goeie bydrae in die reeks! Sommer 'n paar woorde wat ek opgelet het wat waarskynlik tikfoute is, maar ek nie doodseker oor is nie, dus eerder op die besprekingsblad:
- katedraalkool
- Pous Silvester II was as geleer ver voor sy tyd
- astrolabe (dalk astrolabium?)
- armilaarsfeer (armillaarsfeer)
- kerkelike (kerklike?)
- historicus (historikus)
- "...kop gebeeldhou, die alle vrae..." (die-> wat?)
--Alias (kontak) 08:40, 8 Junie 2008 (UTC)
- Sjoe Alias, baie dankie. Dis nogal verblydend om te sien daar is iemand wat my pogings aandagtig lees. Groete hansjoseph (kontak) 13:05, 8 Junie 2008 (UTC)
- Ek wens ek kon dit alles lees, maar my tyd is beperk, dus net hier en daar. Tog glo ek elke bietjie help. Ons moet maar almal mekaar help deur dinge te proeflees. Dankie vir jou reuse werk! --Alias (kontak) 13:12, 8 Junie 2008 (UTC)