Bespreking:Republiek die Kongo
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Republiek die Kongo-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Republiek die Kongo
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Republiek van die Kongo vs. Republiek die Kongo
wysigN.a.v. die bespreking by Bespreking:Botswana, wil ek net ook hier 'n kommentaar vanaf Facebook plak wat relevant is tot die keuse van titel vir hierdie artikel:
Samuel Murray skryf:
Gebruiker:Geebee (Taalkommissie) antwoord:
Sien https://www.facebook.com/Taalkommissie/posts/520261484697151.
K175 (bespreking | bydraes) 07:58, 10 April 2018 (UTC)
Die AWS is seker die baas in hierdie opsig al sê die HAT anders . Inderdaad konflikterende konstruktiewe gesaghebbendes . Klink die Franse République démocratique du Congo nie dalk sagter op die oor in Afrikaans deur in die korrekte vertaling daarvan die Demokratiese Republiek van die Kongo te sê nie.. Odriskelmac11 (kontak) 08:10, 28 Januarie 2021 (UTC)